Die Neus

(E-bog)

Die Neus
Tip en ven
199 kr
Gem i ny ønskeseddel
Du skal vælge en størrelse inden du kan lægge varen i varekurven.
'n Verbeeldingryke speurroman of 'n swart komedie; hoe mens dit ook al lees, hierdie verhaal met sy fantasmagoriese oomblikke beweeg teen 'n vaart wat lesers sal meesleur en vermaak. Die eksentrieke hoofkarakter met die haakneus, Agathe Gruber, het uitsonderlike psigiese opspoorgawes maar sy is nogal menssku. Gelukkig word die dinamiese, charismatiese eks-sanger Jesse haar bondgenoot. Die ontrafeling van die moord op Aga se ma, Rosalie Schwarzbraun, en op die olfaktoriese wetenskaplike Boas Birkenbaum, haar biologiese pa, geskied boonop met die hulp van Claude, die rowwejack mechanic-buurman wat nooit op sy mond geval is nie. Die intrige spin vinnig 'n web wat selfs die Chinese Mafia insluit en beweeg van 'n klein Vrystaatse dorpie na Pretoria. Ongewoon en boeiend. 'n Vaardige skrywer met 'n goeie oog, 'n heerlike sin vir humor en fyn taalhantering. Die karakters is interessant en die storie is verleidelik.- Hettie Scholtz 'n Vars bries tussen die hedendaagse misdaadverhale en rillers. Hier is 'n uitstekende storieverteller aan die woord. Dis 'n "e;annerlike"e; roman wat in menige opsig 'n leesplesier is en ten spyte van sy ligte aanslag nie sonder diepte is nie, versteek soos dit mag lyk.- Linda RodeDit is die soort boek wat lesers gaan boei vanwee 'n hele spektrum van kleurvolle karakters en 'n interessante intrige. Die vertelstyl is lewendig, oorspronklik en veral onderhoudend.- Louise Viljoen
Nedenstående information stammer fra CNET, CDON.COM kan ikke garantere for, at denne information er korrekt.
Forlag: Media24 Books Kategori:
ISBN: 9780798158251 Media: EPUB
Titel: Die Neus Forfatter: Deborah Steinmair
Sprog:
Releasedato: 1900-01-01 Serie: -
Nedenstående information stammer fra CNET, CDON.COM kan ikke garantere for, at denne information er korrekt.
Antal omtaler: 0 Gennemsnitlig vurdering: 0
0%
0%
0%
0%
0%

Forsikringsvilkår

  • Reparation eller erstatningsprodukt med tilsvarende ydelse.
  • Erstatning ved skader forårsaget af en pludselig og uforudset udefrakommende hændelse, som f.eks. trykskade, knusningsskade, fugt/vand, lyn/torden/overspænding.
  • Erstatning ved funktionsfejl, der ikke dækkes af garantien eller reklamationsretten.
  • For mobiltelefoner er selvrisikoen 395 kr. ved en skade. For øvrige produkter gælder forsikringen uden selvrisiko.

Læs de komplette forsikringsvilkår

Information om – CDON produktforsikring

}

Tip en ven

Delbetaling

Dette produkt kan delbetales som følger:

  • 138 kr /måned - 6 måned, 0% rente (395 kr oprettelsegebyr, 39 kr gebyr girokort)
  • 97 kr /måned - 12 måned, 0% rente (495 kr oprettelsegebyr, 39 kr gebyr girokort)
  • 61 kr /måned - 36 måned, 14.95% rente (495 kr oprettelsegebyr, 39 kr gebyr girokort)

Omkostningsberegningen inkluderer ikke opsætnings- og administrationsgebyr.

Vælg Delbetaling som betalingsmåde i kassen.

Mere information »